Malcolm Danare

Malcolm Danare
Geboorte 15 Junie 1962 (1962-06-15)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Malcolm Danare (gebore 15 Junie 1962) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Christine (1983), The Lords of Discipline (1983), Heaven Help Us (1985), en Godzilla (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy